Isa Konrad: Skrywer
Dienstag, 18. Oktober 2011
Como boom
Hierdie boom staan in Como, tussen die groot Duomo (katedraal) en die operateater. Die boom is dood, maar die stad se tieners het dit met hierdie waaiertjies versier. Ek dink dit is een van die mooiste bome wat ek nog gesien het.
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen
Neuerer Post
Älterer Post
Startseite
Abonnieren
Kommentare zum Post (Atom)
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen