Dienstag, 18. Oktober 2011

Ter ere van elektrisiteit

Ek het in die Volta museum in Como hierop afgekom. Alessandro Volta het die battery uitgevind en daarmee die era van elektrisiteit ingelei. En toe komponeer Puccini hierdie klaviersonate ter ere van elektrisiteit. Ek wonder of een van vandag se komponiste dalk werke ter ere van die "touchscreen" of Facebook komponeer?

Keine Kommentare:

Kommentar veröffentlichen