Vroue het nog altyd en sal seker altyd 'n obsessie hê met hul gewig. Daar was egter 'n tyd toe "mollig" nie 'n mooi woord vir "vet" was nie, maar 'n kompliment, en geen vrou "maer" genoem wou word nie.
'n Paar advertensies uit die 1930s - 1950s:
En toe, veronderstel ek, het sý gebeur ...
TWIGGY
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen